Press features

News

Hidrokrag kry groot lof oorsee

Die Stortemelk hidro-elektriese kragsentrale van 4.5 MW in die Asrivier naby Clarens is onlangs voltooi en word beskou as 'n vlagskipprojek vir Suid-Africa se klein hidrokragstasies.